2 Samuel 24:24

2 Samuel 24:24 CAB23

Toe sê die koning vir Arauna: Nee! maar ek sal dit sekerlik van jou teen 'n prys koop; en ek sal aan die HERE my God geen brandoffers bring van wat my niks kos nie. En Dawid het die dorsvloer en die osse vir vyftig sikkels silwer gekoop.