Daarom, broeders, staan vas en hou vas aan die oorleweringe wat julle geleer is, hetsy deur woord of ons brief. Maar ons Here Jesus Christus self en God, onse Vader, wat ons liefgehad het en ons die ewige vertroosting en goeie hoop gegee het deur genade, Troos julle harte en bevestig julle in elke goeie woord en werk.
Lees 2 Tessalonisense 2
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 2 Tessalonisense 2:15-17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's