Amos 1:1-2

Amos 1:1-2 CAB23

Die woorde van Amos, wat onder die veewagters van Tekoa was, wat hy aangaande Israel gesien het in die dae van Ussia, die koning van Juda, en in die dae van Jeróbeam, die seun van Joas, die koning van Israel, twee jaar voor die aardbewing. En hy het gesê: Die HERE sal brul uit Sion en sy stem verhef uit Jerusalem; en die woonplekke van die herders sal treur, en die top van Karmel sal verdor.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Amos 1:1-2