Deuteronomium 10:12-13

Deuteronomium 10:12-13 CAB23

En nou, Israel, wat vra die HERE jou God van jou as om die HERE jou God te vrees, in al sy weë te wandel en Hom lief te hê en die HERE jou God te dien met jou hele hart en met jou hele hart siel, Om die gebooie van die HERE en sy insettinge te onderhou wat ek jou vandag beveel tot jou beswil?