Deuteronomium 8:1

Deuteronomium 8:1 CAB23

Al die gebooie wat ek jou vandag beveel, moet julle onderhou om te doen, dat julle kan lewe en vermeerder en ingaan en die land in besit neem wat die HERE aan julle vaders met 'n eed beloof het.