Eksodus 12:26-27

Eksodus 12:26-27 CAB23

En dit sal gebeur as julle kinders vir julle sê: Wat bedoel julle met hierdie diens? dat julle moet sê: Dit is die pasga-offer van die HERE wat by die huise van die kinders van Israel in Egipte verbygegaan het toe Hy die Egiptenaars verslaan en ons huise gered het. En die volk het die hoof gebuig en aanbid.