Esra 5:11

Esra 5:11 CAB23

En so het hulle ons geantwoord en gesê: Ons is dienaars van die God van hemel en aarde, en ons bou die huis wat baie jare gelede gebou is, wat 'n groot koning van Israel gebou en opgerig het.