En die Skrif, wat voorsien het dat God die heidene sou regverdig deur die geloof, het voor die evangelie aan Abraham verkondig en gesê: In jou sal al die nasies geseën word. So word dan die wat uit die geloof is, geseën met die getroue Abraham.
Lees Galasiërs 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Galasiërs 3:8-9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's