Toe het Isak in daardie land gesaai en in dieselfde jaar honderdvoudig ontvang, en die HERE het hom geseën. Die man het groot geword en vorentoe gegaan en gegroei totdat hy baie groot geword het. Want hy het kleinvee en beeste besit en 'n groot voorraad diensknegte gehad, en die Filistyne was afgunstig op hom. Want al die putte wat sy vader se dienaars gegrawe het in die dae van sy vader Abraham, het die Filistyne toegesluit en met grond gevul.
Lees Genesis 26
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 26:12-15
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's