Genesis 7:23

Genesis 7:23 CAB23

Al die lewende wesens wat op die aarde was, is vernietig, mense sowel as vee en die kruipende diere en die voëls van die hemel; en hulle is van die aarde af vernietig, net Noag het oorgebly en die wat saam met hom in die ark was.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 7:23