Genesis 7:23

Genesis 7:23 DB

Alles en almal is deur die water van die aarde af weggevee. Net Noag het oorgebly saam met dié wat by hom in die ark was.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 7:23