Jesaja 19:1

Jesaja 19:1 CAB23

Die las van Egipte. Kyk, die HERE ry op 'n vinnige wolk en kom in Egipte, en die drekgode van Egipte sal voor sy aangesig wankel, en die hart van Egipte sal daarin smelt.