Rigters 20:18

Rigters 20:18 CAB23

Toe het die kinders van Israel hulle klaargemaak en opgegaan na die huis van God en God raad gevra en gesê: Wie van ons sal eerste optrek na die geveg teen die kinders van Benjamin? En die HERE het gesê: Juda moet eerste optrek.