Jeremia 1:1-3

Jeremia 1:1-3 CAB23

Die woorde van Jeremia, die seun van Hilkía, van die priesters wat in Anatot in die land Benjamin was: Tot wie die woord van die HERE gekom het in die dae van Josia, die seun van Amon, die koning van Juda, in die dertiende jaar van sy regering. Dit het ook gekom in die dae van Jójakim, die seun van Josia, die koning van Juda, tot aan die einde van die elfde jaar van Sedekia, die seun van Josia, die koning van Juda, tot die wegvoer van Jerusalem in die gevangenis in die vyfde maand.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 1:1-3