Jeremia 20:11

Jeremia 20:11 CAB23

Maar die HERE is met my soos 'n geweldige held; daarom sal my vervolgers struikel en nie oorwin nie; want hulle sal nie voorspoedig wees nie: hulle ewige skande sal nooit vergeet word nie.