Jeremia 20:11

Jeremia 20:11 DB

Maar Here, U is by my soos ’n sterk soldaat wat my beskerm. Ek sal niks oorkom nie. My vervolgers staan nie ’n kans teen U nie. Hulle sal tweede kom. Hulle sal rooi in die gesig staan omdat hulle niks kan regkry nie. Hulle vernedering sal nooit vergeet word nie.