Jeremia 3:13-14

Jeremia 3:13-14 CAB23

Beken net jou ongeregtigheid, dat jy teen die HERE jou God oortree het en jou weë na die vreemdes verstrooi het onder elke groen boom, en julle het na my stem nie geluister nie, spreek die HERE. Draai om, o afkerige kinders, spreek die HERE; want Ek is met jou getroud, en Ek sal vir jou een uit 'n stad neem en twee uit 'n familie, en Ek sal jou na Sion bring.