Jeremia 38:2

Jeremia 38:2 CAB23

So sê die HERE: Hy wat in hierdie stad oorbly, sal deur die swaard, deur die hongersnood en deur die pes sterwe; maar hy wat na die Chaldeërs uittrek, sal lewe; want hy sal sy lewe as 'n buit hê en sal lewe.