Lukas 1:76-79

Lukas 1:76-79 CAB23

En jy, kindjie, sal die profeet van die Allerhoogste genoem word, want jy moet voor die aangesig van die Here uitgaan om sy weë voor te berei; om kennis van verlossing aan sy volk te gee deur die vergifnis van hulle sondes, Deur die tere barmhartigheid van onse God; waardeur die dagspruit uit die hoogte ons besoek het, om lig te gee aan die wat in duisternis en in doodskaduwee sit, om ons voete te lei op die pad van vrede.