Lukas 2:13-14

Lukas 2:13-14 CAB23

En skielik was daar saam met die engel 'n menigte van die hemelse leërskare wat God prys en sê: Eer aan God in die hoogste hemele, en vrede op aarde, in die mense welbehae.