Matteus 14:28-29

Matteus 14:28-29 CAB23

En Petrus het Hom geantwoord en gesê: Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom. En hy sê: Kom! En toe Petrus uit die skip afklim, het hy op die water geloop om na Jesus toe te gaan.