Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Matteus 5:3-5

Matteus 5:3-5 CAB23

Geseënd is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. Geseënd is die wat treur, want hulle sal vertroos word. Geseënd is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 5:3-5