Markus 13:9

Markus 13:9 CAB23

Maar pas op vir julleself, want hulle sal julle oorlewer aan rade; en in die sinagoges sal julle geslaan word, en julle sal voor owerstes en konings gebring word om My ontwil, tot 'n getuienis teen hulle.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 13:9