Markus 9:23-24

Markus 9:23-24 CAB23

Jesus sê vir hom: As jy kan glo, alle dinge is moontlik vir hom wat glo. En dadelik het die vader van die kind uitgeroep en met trane gesê: Here, ek glo; help my ongeloof.