Nehemia 1:11

Nehemia 1:11 CAB23

O HERE, ek smeek U, laat u oor tog luister na die gebed van u kneg en na die gebed van u dienaars wat u Naam wil vrees; genade in die oë van hierdie man. Want ek was die skinker van die koning.