Nehemia 12:43

Nehemia 12:43 CAB23

En hulle het daardie dag groot offers gebring en hulle gejuig, want God het hulle met groot blydskap gemaak; ook die vroue en die kinders was bly, sodat die blydskap van Jerusalem tot ver gehoor is.