Spreuke 6:16-19

Spreuke 6:16-19 CAB23

Hierdie ses dinge haat die HERE: ja, sewe is vir Hom 'n gruwel: 'n Trotse blik, 'n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet, 'n Hart wat goddelose verbeeldings bedink, voete wat vinnig is om na onheil te hardloop, 'n Valse getuie wat leuens praat, en hy wat tweedrag onder broers saai.