Psalms 61:4-5

Psalms 61:4-5 CAB23

Ek sal vir ewig in U tabernakel vertoef; ek vertrou op die skuilplek van U vleuels. Sela. Want U, o God, het my geloftes gehoor; U het my die erfdeel gegee van die wat u Naam vrees.