Openbaring 19:12-13

Openbaring 19:12-13 CAB23

Sy oë was soos 'n vuurvlam, en op sy hoof was baie krone; en hy het 'n naam laat opskrywe wat niemand geken het nie, behalwe hy self. En hy was bekleed met 'n kleed wat in bloed gedoop was, en sy naam is die Woord van God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Openbaring 19:12-13