Romeine 12:14-15

Romeine 12:14-15 CAB23

Seën die wat julle vervolg; seën en moenie vloek nie. Wees bly saam met die wat bly is, en ween saam met die wat ween.