ROMEINE 12:14-15

ROMEINE 12:14-15 AFR83

Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie. Wees bly saam met dié wat bly is en treur saam met dié wat treur.