Titus 3:5-6
Titus 3:5-6 CAB23
Nie deur werke van geregtigheid wat ons gedoen het nie, maar na sy barmhartigheid het Hy ons gered deur die bad van die wedergeboorte en die vernuwing van die Heilige Gees; wat Hy oorvloediglik op ons uitgestort het deur Jesus Christus, ons Verlosser;





