I SAMUEL 28:5-6

I SAMUEL 28:5-6 AFR53

Toe Saul die leër van die Filistyne sien, het hy bevrees geword, en sy hart het baie gebewe. En Saul het die HERE geraadpleeg, maar die HERE het hom nie geantwoord nie — nie deur drome en nie deur die Urim en nie deur die profete nie.