II KRONIEKE 29:1-2

II KRONIEKE 29:1-2 AFR53

JEHISKÍA het, vyf-en-twintig jaar oud, koning geword en negen-en-twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Abía, die dogter van Sagaría. En hy het gedoen wat reg was in die oë van die Here net soos sy vader Dawid gedoen het.