En die heilige gawes was seshonderd beeste en drieduisend stuks kleinvee. Net die priesters was te min en kon nie al die brandoffers afslag nie; maar hulle broers, die Leviete, het hulle ondersteun, totdat die werk klaar was en totdat die priesters hulleself geheilig het; want die Leviete was opregter van hart om hulleself te heilig as die priesters.
Lees II KRONIEKE 29
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: II KRONIEKE 29:33-34
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's