DEUTERONÓMIUM 16:16

DEUTERONÓMIUM 16:16 AFR53

Drie maal in die jaar moet al jou manne voor die aangesig van die HERE jou God verskyn op die plek wat Hy sal uitkies; op die fees van die ongesuurde brode en op die fees van die weke en op die huttefees; en hulle mag nie met leë hande voor die aangesig van die HERE verskyn nie

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONÓMIUM 16:16