DEUTERONÓMIUM 28:13

DEUTERONÓMIUM 28:13 AFR53

En die HERE sal jou die kop en nie die stert maak nie, en jy sal net boontoe en nie ondertoe gaan nie as jy luister na die gebooie van die HERE jou God wat ek jou vandag beveel om te hou en te doen