DEUTERONÓMIUM 34:9

DEUTERONÓMIUM 34:9 AFR53

En Josua, die seun van Nun, was vol van die Gees van wysheid; want Moses het hom die hande opgelê. En die kinders van Israel het na hom geluister en gedoen soos die HERE Moses beveel het.