EXODUS 4:11-12

EXODUS 4:11-12 AFR53

En die HERE antwoord hom: Wie het vir die mens die mond gemaak, of wie maak stom of doof, of siende of blind? Is dit nie Ek, die HERE, nie? Gaan dan nou heen, en Ek sal met jou mond wees en jou leer wat jy moet sê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EXODUS 4:11-12