EXODUS 4:14

EXODUS 4:14 AFR53

Toe ontvlam die toorn van die HERE teen Moses, en Hy sê: Is jou broer Aäron, die Leviet, nie daar nie? Ek weet dat hý goed kan praat. En hy gaan ook al uit om jou te ontmoet, en as hy jou sien, sal hy bly wees in sy hart.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EXODUS 4:14