Toe het ek geprofeteer soos my beveel was. En sodra ek geprofeteer het, was daar 'n geruis, en kyk — 'n beroering! En die bene het nader gekom, elke been na sy been. Toe kyk ek en — daar was senings op hulle, en daar het vlees op gekom, en 'n vel is bo-oor hulle getrek, maar daar was geen gees in hulle nie.
Lees ESÉGIËL 37
Deel
Vergelyk alle weergawes: ESÉGIËL 37:7-8
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's