GÉNESIS 49:22-23

GÉNESIS 49:22-23 AFR53

Josef is 'n jong vrugteboom, 'n jong vrugteboom by 'n fontein; sy takke klim oor die muur. Die boogskutters het hom wel geprikkel en hom beskiet en hom bestry