HEBREËRS 11:4

HEBREËRS 11:4 AFR53

Deur die geloof het Abel 'n beter offer aan God gebring as Kain, waardeur hy getuienis ontvang het dat hy regverdig was, omdat God oor sy gawes getuienis gegee het; en deur dieselfde geloof spreek hy nog nadat hy dood is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HEBREËRS 11:4