Hebreërs 11:4

Hebreërs 11:4 AFR20

Deur geloof het Abel 'n beter offer as Kain aan God gebring, waardeur getuig is dat hy regverdig was toe God oor sy gawes getuienis gelewer het; en deur geloof praat hy nog steeds, al het hy gesterf.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hebreërs 11:4