JESAJA 43:16-17

JESAJA 43:16-17 AFR53

So sê die HERE wat in die see 'n weg en in die sterk waters 'n pad gemaak het, wat waens en perde, leërmag en held laat uittrek het; tesame lê hulle, hulle sal nie opstaan nie; hulle is uitgeblus, soos 'n lamppit uitgedoof.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 43:16-17