JESAJA 43:6-7

JESAJA 43:6-7 AFR53

Ek sal sê aan die noorde: Gee! en aan die suide: Hou nie terug nie! Bring my seuns van ver, en my dogters van die einde van die aarde af, elkeen wat na my Naam genoem is en wat Ek geskape het tot my eer, wat Ek geformeer, wat Ek ook gemaak het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 43:6-7