JESAJA 63:9

JESAJA 63:9 AFR53

In al hulle benoudheid was Hy benoud, en die Engel van sy aangesig het hulle verlos; deur sy liefde en deur sy medelyde het Hý hulle verlos; en Hy het hulle opgehef en hulle gedra, al die dae van die ou tyd.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 63:9