RIGTERS 7:3

RIGTERS 7:3 AFR53

Roep dan nou tog uit voor die ore van die manskappe en sê: Die wat bang is en bewe, kan teruggaan en wegdraai van die gebergte van Gílead af. Toe het daar van die manskappe twee-en-twintigduisend omgedraai, en tienduisend het oorgebly.

Gratis leesplanne en oordenkings oor RIGTERS 7:3