Rigters 7:3

Rigters 7:3 DB

Daarom moet jy vir die manskappe by jou sê: “Dié wat bang en onseker is, moet eerder teruggaan huis toe.” Toe het 22 000 besluit om huis toe te gaan. Daar het net 10  000 soldate oorgebly.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rigters 7:3