Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

JOHANNES 10:10-11

JOHANNES 10:10-11 AFR53

Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.

Versbeeld vir JOHANNES 10:10-11

JOHANNES 10:10-11 - Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê. Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.